2019 TEMAS

Met ons Toekomsdrome tema hierdie jaar, gaan ons elke lid die geleentheid gun om bietjie hulle drome te deel.

Ons is en bly positief, want ons weet ons Vader het klaar ons toekomsplanne vir ons uitgelê. Ons moet net stil raak in Sy teenwoordigheid sodat Hy dit aan ons kan openbaar.

Die digitale era is ook in sy volle omvang teenwoordig in elke een van ons se lewens. En soos dit Die Voortrekkers beaam, bly ons vorentoe beweeg. Hierdie jaar omhels ons die digitale era in al ons doen en late!

Temas vir 2019:

RHK Kommando

Toekomsdrome
Toekomsdrome

Gebied Tvl

Ons bou saam ons droom
Ons bou saam ons droom

Nasionaal

Voortrekkers Digitaal
Voortrekkers Digitaal

Sê jou sê..

%d bloggers like this: