2020 Waatlemoenfees

Heerlike weer, soet waatlemoene, energieke kinders! Nou dit is wat ‘n waatlemoenfees suksesvol maak.

Na die elle-lange Desember vakansie is dit so lekker om weer saam jou maats te baljaar en sommer ‘n paar nuwes ook te maak.

Dankie aan elkeen wat die middag saam ons geniet het en BAIE welkom aan ons nuwe maats!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.