Blog

Voortrekkers is vir die hele gesin!

Voortrekkers is vir die hele gesin!

Met die 2019 Oordjol van Monument Voortrekkers, was dit net weereens bewys dat die hele gesin Voortrekkers saam kan geniet. Hierdie jaar se tema was: PaSSSop Sop – Speletjies – Sjokolades Ons almal het in klein spanne verdeel, van 2-4 persone per span en elke 20 minute geroteer. Party was ...
Afrikaans Verjaar: 144jaar

Afrikaans Verjaar: 144jaar

Afrikaans het 14 Augustus 2019, haar 144ste bestaansjaar gevier. “Alhoewel die ontstaan van Afrikaans veel verder terug in die geskiedenis lê, het agt mans op 14 Augustus 1875 in die Paarl vergader om die Genootskap van Regte Afrikaners te stig.” – HL Danie Langner Hierdie besonderse dag het op ‘n Woensdag ...
FORMELE JAAROPENING 2019

FORMELE JAAROPENING 2019

Ons formele jaaropening en ouerinligtingsaand het op 30 Januarie 2019 plaasgevind. Ons voel so geseënd om al die nuwe gesiggies te verwelkom. En dan ook natuurlik nog ‘n offisier. Baie welkom Neef Pieter Swart, wat by die Graad 2’s gaan inskakel. Die Graad 6 en 7s het die seremonie gereël ...
2019 TEMAS

2019 TEMAS

Met ons Toekomsdrome tema hierdie jaar, gaan ons elke lid die geleentheid gun om bietjie hulle drome te deel. Ons is en bly positief, want ons weet ons Vader het klaar ons toekomsplanne vir ons uitgelê. Ons moet net stil raak in Sy teenwoordigheid sodat Hy dit aan ons kan ...
2019 WAATLEMOENFEES

2019 WAATLEMOENFEES

Ons jaarlikse waatlemoenfees is verseker ‘n hoogtepunt vir elke Voortrekker en hul maats. ‘n Lekker laf wees middag vir groot en klein. Hierdie jaar was geen uitsondering nie. Ons het die jaar op 16 Januarie afgeskop met ‘n middag vol giggels en glimlagte. En hoe wonderlik is dit nie om ...
KUIFIE KOM KUIER!

KUIFIE KOM KUIER!

Rooihuiskraal Kommando het Kuifie se kuier baie geniet. Dit was ‘n warm dag en almal het te heerlik aan roomys gesmul!   Kuifie het ons weer van voor af deur sy avonture geneem en vertel hoe vriendelik en gasvry al die Voortrekkers op sy roete was en hy is baie ...
OORDJOL 2018 – Wynproe en Wynaanbieding

OORDJOL 2018 – Wynproe en Wynaanbieding

Wat ‘n belewenis! Pieter Swanepoel se wynaanbieding was uit die boonste rakke! Hy het ons in vervoering gehad met sy interessante en leersame staaltjies, en in trane gehad oor sy grappies. Van die desperate Sauvignon Blanc, tot die fyngevoelige Merlot, was ons op 7 reuk-en-smaak sensasies meegevoer. ...
Oordjol 2018 is om die draai!

Oordjol 2018 is om die draai!

OORDJOL 2018 – WYNPROE EN WYNAANBIEDING Alle Voortrekker ouers en offisiere word hartlik uitgenooi na die Oordjol op 18 Augustus 2018 by Sytze Wierda Voortrekkersaal, 149 Friederichestraat, Wierdapark. TEMA: Wingerde TYD: 18h30 vir 19h00 Die aand skop af met ‘n wynproe en wynaanbieding met Pieter Swanepoel. Daarna heerlik saam kuier en ...
Museum Oorslaap – Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis

Museum Oorslaap – Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis

Die museum oorslaap is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir enige Penkop en Drawwertjie, met ‘n program vol pret en plesier! Ons maats leer natuurlik ook baie van al die verskillende diere. Vanaf die kleinste insek tot die voëls in die lug en al die groot diere wat in die see en ...
Rooihuiskraal 2018 Inlywing Seremonie : Aanstap Rooies! Vorentoe!

Rooihuiskraal 2018 Inlywing Seremonie : Aanstap Rooies! Vorentoe!

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando verwelkoming al ons nuwe jeuglede, offisiere en ouers. Ons het al maande heerlik saam gekuier en is julle almal reeds deel van ons Voortrekker familie, mag julle nog jare se pret en plesier saam ons geniet. Ons tema vir hierdie jaar se inlywingseremonie is Aanstap Rooies! Vorentoe! Aanstap ...
Uitstappie saam Afrikaanse volksheldin Racheltjie de Beer

Uitstappie saam Afrikaanse volksheldin Racheltjie de Beer

Wat ‘n ervaring! Racheltjie de Beer het vir ons kom kuier en haar storie met ons gedeel.  Ons het net ‘n bietjie van die koue gevoel wat Racheltjie moes ervaar en by die plek van Stilte, van vooraf besef hoe geseënd ons is. Ons het ‘n heerlike staproete gevolg by ...
Die Voortrekker Wapen

Die Voortrekker Wapen

OFFISIERE HULPMIDDEL – Die Voortrekker Wapen Beskikbaar vir aflaai in kleur en swart-en-wit vir die gebruik van spanaktiwiteite. Laat die kinders dit inkleur, versier, mosaiek of selfs verf op papier, canvas of lap. Vir ‘n 3D projek, laat hul die wapen uit klei bou, of verskillende kleure papier of sneespapier ...
Rooihuiskraal Waatlemoenfees

Rooihuiskraal Waatlemoenfees

 Rooihuiskraal Voortrekker Kommando se verrigtinge vir 2018 skop af op Woensdag, 24 Januarie 2018. Ons gaan ‘n groot waatlemoenfees hou. Alle bestaande lede en belangstellendes (Gr.R-12) is welkom om die groot fees en sports mee te maak, SO BRING JOU MAATS! Trek OU klere of ’n swembroek aan, jy weet ...
Rooihuiskraal Gesinskamp – 3 tot 5 November 2017

Rooihuiskraal Gesinskamp – 3 tot 5 November 2017

Met die Voortrekkers se gesinsbeleid in gedagte, het ons besluit om ons 2017 kommando kamp ‘n gesinskamp te maak. Dit was ‘n reuse sukses, en die kinders kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker die kamp was nie. Hul het nie net tyd saam hul spanmaats spandeer nie, maar ook ...
Museum Oorslaap – September 2017

Museum Oorslaap – September 2017

Rooihuiskraal Voortrekkers wil graag vir Tannie Anita van Sytze Wierda Voortrekkers ‘n groot dankie sê vir die reëlings met die museum oorslaap wat Vrydag, 8 September plaasgevind het en dat jul Rooihuiskraal se PD’s saam genooi het. Ons het by die “Ditsong National Museum of Natural History” oorgeslaap. Die PD’s het elke ...
Eerste Spanvergadering by die Nuwe Perseel

Eerste Spanvergadering by die Nuwe Perseel

Ons het 6 September 2017, ons eerste spanvergadering op die nuwe perseel gehou. Almal was baie opgewonde oor die ruim spasie, asook die klaskamers wat tot ons beskikking is. Die junior PD’s het die buitelug geniet en die senior PD’s was in ‘n klaskamer waar Tannie Adri hul geleer het ...
Nuwe Perseel vir Spanvergaderings

Nuwe Perseel vir Spanvergaderings

Ons het ‘n nuwe perseel bekom vir ons weeklikse spanvergaderings. Vanaf Woensdag, 6 September 2017 gaan ons by die NG Kerk Rooihuiskraal vergader. ADRES: 140 Hofsanger Straat Rooihuiskraal Centurion Hierdie nuwe perseel is groter, en die gebruik van die terrein asook van ‘n paar klaskamers is tot ons beskikking. Byna ...
Oordjol ‘n Groot Sukses

Oordjol ‘n Groot Sukses

Ons het die afgelope naweek ons Oordjol gehad en wat ‘n heerlike samesyn was dit nie. Met ‘n tema soos ” ‘n Proe om die Wêreld” kon mens nie anders as lekker eet en heerlik kuier nie. Van die BBQ Meatballs van Australië tot die Moonshine van Amerika! Dit was ...
Oord Monument – Volwassene Jol

Oord Monument – Volwassene Jol

Dis weer tyd vir die jaarlikse OordJol! Dis ‘n heerlike samesyn geleentheid wat een keer ‘n jaar gehou word vir al Oord Monument se ouers en offisiere. Pret aktiwiteite vir die volwassenes en lekker kos van regoor die wêreld! Die tema hierdie jaar is – ‘n Proe om die wêreld. ...

Sê jou sê..

%d bloggers like this: