Borge

Rooihuiskraal Voortrekkers is ‘n kommando wat ondersteuning onder mekaar aanmoedig. Nie net op sosiale vlak nie, maar ook in besigheid. Ondersteun gerus ons borge.

Indien u, u besigheid of diens hier wil adverteer, vra ons ‘n eenmalige donasie van minimum R100. Hierdie gelde word gebruik vir die huur van ons perseel, administratiewe kostes en ander uitgawes aangaande ons gemeenskaps- en uitreikingsprojekte. Ander donasies buiten geldelik word ook aanvaar, ‘n lys hiervan is op aanvraag beskikbaar. Kontak vir Monica Mans by info@rooihuiskraal.org.za


TruBlu Innovations - www.trublu.co.za
TruBlu Innovations
cater for individuals, small and medium businesses as well as larger enterprises with our wide range of services and products. We are a human company who maintain a close, open relationship with our clients and enjoy working with them on a friendly, yet professional level. We seek to cultivate an environment where our business and our clients can achieve mutual success.

Website: www.trublu.co.za | Email: info@trublu.co.za | Facebook: TruBlu Innovations

Borg: webwerf ontwerp | webwerf en epos hosting | ontwerp van alle bemarkingsmateriaal



Liesl Swarts – AnnaEmm Stories Agent
Boeke, audio boeke en DVD’s. Afrikaanse Kinderstories. Ideale geskenke.

Epos: liesl.swarts@gmail.com | Selfoon: 082 770 3223


Baie dankie aan al ons borge! Mag die Here jul ryklik seën vir jul onbaatsugtigheid.

%d bloggers like this: