Algemeen

Museum Oorslaap – Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis

Die museum oorslaap is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir enige Penkop en Drawwertjie, met ‘n program vol pret en plesier! Ons maats leer natuurlik ook baie van al die verskillende diere. Vanaf die kleinste insek tot die voëls in die lug en al die groot diere wat in die see en […]

Rooihuiskraal 2018 Inlywing Seremonie : Aanstap Rooies! Vorentoe!

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando verwelkoming al ons nuwe jeuglede, offisiere en ouers. Ons het al maande heerlik saam gekuier en is julle almal reeds deel van ons Voortrekker familie, mag julle nog jare se pret en plesier saam ons geniet. Ons tema vir hierdie jaar se inlywingseremonie is Aanstap Rooies! Vorentoe! Aanstap […]

Rooihuiskraal Waatlemoenfees

 Rooihuiskraal Voortrekker Kommando se verrigtinge vir 2018 skop af op Woensdag, 24 Januarie 2018. Ons gaan ‘n groot waatlemoenfees hou. Alle bestaande lede en belangstellendes (Gr.R-12) is welkom om die groot fees en sports mee te maak, SO BRING JOU MAATS! Trek OU klere of ’n swembroek aan, jy weet […]

Museum Oorslaap – September 2017

Rooihuiskraal Voortrekkers wil graag vir Tannie Anita van Sytze Wierda Voortrekkers ‘n groot dankie sê vir die reëlings met die museum oorslaap wat Vrydag, 8 September plaasgevind het en dat jul Rooihuiskraal se PD’s saam genooi het. Ons het by die “Ditsong National Museum of Natural History” oorgeslaap. Die PD’s het elke […]

Eerste Spanvergadering by die Nuwe Perseel

Ons het 6 September 2017, ons eerste spanvergadering op die nuwe perseel gehou. Almal was baie opgewonde oor die ruim spasie, asook die klaskamers wat tot ons beskikking is. Die junior PD’s het die buitelug geniet en die senior PD’s was in ‘n klaskamer waar Tannie Adri hul geleer het […]