Algemeen

Museum Oorslaap – Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis

Die museum oorslaap is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir enige Penkop en Drawwertjie, met ‘n program vol pret en plesier! Ons maats leer natuurlik ook baie van al die verskillende diere. Vanaf die kleinste insek tot die voëls in die lug en al die groot diere wat in die see en […]

Uitstappie saam Afrikaanse volksheldin Racheltjie de Beer

Wat ‘n ervaring! Racheltjie de Beer het vir ons kom kuier en haar storie met ons gedeel.  Ons het net ‘n bietjie van die koue gevoel wat Racheltjie moes ervaar en by die plek van Stilte, van vooraf besef hoe geseënd ons is. Ons het ‘n heerlike staproete gevolg by […]

Museum Oorslaap – September 2017

Rooihuiskraal Voortrekkers wil graag vir Tannie Anita van Sytze Wierda Voortrekkers ‘n groot dankie sê vir die reëlings met die museum oorslaap wat Vrydag, 8 September plaasgevind het en dat jul Rooihuiskraal se PD’s saam genooi het. Ons het by die “Ditsong National Museum of Natural History” oorgeslaap. Die PD’s het elke […]