Nuutste Artikels

Volwasse Voortrekkerlede: Nasionale Offisieresaamtrek 2020

Die Voortrekkers is nie slegs vir die jeug nie.   As volwasse lid is dit nie net ‘n sielsverrykende ervaring om met die kinders te werk nie, maar ook jou kennis en vaardighede uit te brei.   Buiten ons Gebiedskampe wat elke vakansie plaasvind, het ons ook:   Ons jaarlikse […]

Voortrekkers is vir die hele gesin!

Met die 2019 Oordjol van Monument Voortrekkers, was dit net weereens bewys dat die hele gesin Voortrekkers saam kan geniet. Hierdie jaar se tema was: PaSSSop Sop – Speletjies – Sjokolades Ons almal het in klein spanne verdeel, van 2-4 persone per span en elke 20 minute geroteer. Party was […]

OORDJOL 2018 – Wynproe en Wynaanbieding

Wat ‘n belewenis! Pieter Swanepoel se wynaanbieding was uit die boonste rakke! Hy het ons in vervoering gehad met sy interessante en leersame staaltjies, en in trane gehad oor sy grappies. Van die desperate Sauvignon Blanc, tot die fyngevoelige Merlot, was ons op 7 reuk-en-smaak sensasies meegevoer.