Blog Posts

KL: Burnie Nawn
Burnie Nawn dien as Kommandoleier vanaf 2012 tot 2013.

KL: Carel Jacobs
Carel Jacobs dien as Kommandoleier vanaf 2003 tot 2006.

KL: Petra Bester
Petra Bester dien as Kommandoleier vanaf 2001 tot 2002.

Restourasie op RHK Historiese Terrein
Die kommando doen restourasie van mure by die Rooihuiskraal Historiese Terrein.

Aandmarkte
Die kommando het twee aandmarkte aangebied by die Rooihuiskraal Historiese Terrein. Die markte het plaasgevind op 31 Oktober 1997 en 28 November 1997.

Kommando weer op dreef
Tydens 2016 het ‘n paar offisiere onderskeidelik van Sesmylspruit en Sytze Wierda Kommando’s, bymekaar gekom en Rooihuiskraal Kommando weer op die been gebring. Die volgende persone sal vir altyd in die geskiedenis van Rooihuiskraal onthou word, vir hul onbaatsugtige liefdesdaad en ywer om ons Rooies se fakkel na byne 4..Read More

Voorwiel
Voorwiel was die naam van Rooihuiskraal Voortrekkers se nuusbrief wat gedurende hierdie tydperk versprei was.

Kommando Gestig
Op 28 Mei 1990 is Rooihuiskraal Voortrekkerkommando amptelik deur Die Voortrekkers Hoofkantoor gestig.

KL: Rykie Raap
Rykie Raap dien as Kommandoleier vanaf 1994 tot 2000.

KL: Monica Mans
Monica Mans dien tans as Kommandoleier – 2017 tot op hede.