Eerste Spanvergadering by die Nuwe Perseel

Ons het 6 September 2017, ons eerste spanvergadering op die nuwe perseel gehou.

Almal was baie opgewonde oor die ruim spasie, asook die klaskamers wat tot ons beskikking is.

Die junior PD’s het die buitelug geniet en die senior PD’s was in ‘n klaskamer waar Tannie Adri hul geleer het van noodhulp.

Die Graad 3’s het natuur tonele op pannekoeke versier met koekkleursel en ander versierings.

Die Graad R’e, 1’e en 2’s was besig met Tuinwerk.

Sê jou sê..

%d bloggers like this: