Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Amazin-G-race

1 November 2019 @ 18:00 - 20:00

Gratis

Die NG Kerk Rooihuiskraal bied kwartaalliks ‘n amazin-g-race (Amazing Grace) aan vir hul junior kategese.
Hierdie November-maand, bied RHK kommando die speletjies by hul aand aan.

Al ons Voortrekkermaats word hartlik uitgenooi na die funksie en ons hoop om al julle rooies daar te sien.

Dit gaan groot pret wees!

Besonderhede

Datum:
1 November 2019
Tyd:
18:00 - 20:00
Koste:
Gratis
Gebeurteniskategorie√ę:
,

Plekke

NG Kerk Rooihuiskraal
140 Hofsanger
Centurion, Gauteng 0157 South Africa
+ Google Kaart

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.