Ons benodig R600 vir ons bord. Getal aangedui is wins van worsbestellings sover. Oorskot van bestellings sal geallokeer word na ons Voorslagfonds.
Dankie vir almal se ondersteuning!
Opkomende Aktiwiteite en Kampe
Daar is geen opkomende gebeurtenisse op die oomblik nie.