
- Hierdie gebeurtenis is al verby
GGA/GGN Sytze Wierda
21 Februarie 2020 @ 17:00 - 23 Februarie 2020 @ 11:00
R140 – R320
Sytze Wierda(SW) se gewilde GGA/GGN naweek is in Februarie 2020 en dis om die draai.
Ons Rooies woon dit gewoonlik ook by.
Alhoewel SW kentekens aanbied vir Gr.1 tot Gr.12, is die GGA/GGN die perfekte geleentheid vir ons jong en nuwe PD’s om blootgestel te word aan die Voortrekker-ervaring. Sien asb inligtingsbrief hier benede vir meer inligting.
Rooihuiskraal Voortrekkerlede skryf asb in via info@rooihuiskraal.org.za
Sluitingsdatum: 14 Februarie 2020
Graad | Spesialisasie |
Graad 1
|
PadveiligheidSelfsorg |
Graad 2
|
VeldkookKnope |
Graad 3 | Volkspele |
Graad 4 | Noodhulp |
Graad 5 | Boeresport |
Graad 6 of 7
|
ParaatheidAfrikanertradisies |
Graad 7 | Godsdiens |
Graad 8-12 | LeierskapsvaardighedeSelfverdediging
Nasionale gedenkwaardighede Godsdiens vandag |