
- Hierdie gebeurtenis is al verby
Klapperkop GGN: Medemenskamp [VOL]
15 Februarie @ 16:00 - 16 Februarie @ 16:00

KAMP IS VOLBESPREEK
Ons nooi alle Gr 7’s (van 2019) om saam met ons te kom kamp by die Medemenskamp!
Ons bied die Medemens spesialisasie aan en soos julle weet is dit een van die belofte spesialisasie opsies wat die Penkoppe en Drawwertjies in Graad 7 moet doen om te kwalifiseer vir die Voorslagkamp.
Die MEDEMENSKAMP is ‘n Transvaalse GGN (Gebiedsgoedgekeurde Naweek) vir Graad 7 Penkoppe en Drawwertjies. Dit word aangebied deur Klapperkop Voortrekkers.
Datum: Vrydag 15 Februarie 2019 (16:00) tot 17 Februarie 2019 (14:00)
Waar: Hartbeesfontein Voortrekkerplaas (Noordoos van Pretoria)
Inskrywings: https://goo.gl/forms/uqoPte66SpNC30dm2
Sluitingsdatum: 1 Februarie 2019
Navrae: Nicci Kleynhans (medemenskamp@gmail.com)