
- Hierdie gebeurtenis is al verby
Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp
27 Maart 2019 @ 08:00 - 31 Maart 2019 @ 12:00
R550 – R650
Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die Maart skoolvakansie.
Kamptema: Drome@Hoëveld – Vuur Jou Toekoms aan.
Datum: Woensdag 27 Maart 2019 om 08:00 tot Sondag 31 Maart 2019 om 12:00 .
Plek: Voortrekkerterrein Hartbeesfontein sowat 50 km Noord vanaf Pretoria.
Sluitingsdatum: 7 Maart 2019
Kommandoleier – Kampbrief
Kampbrief – Ouers
Inskrywingsvorm: Vorm A – Penkop en Drawwertjies
Inskrywingsvorm: Vorm B – Volwassenes / Verkenners / Kleuters
Vorm C & D – Opsomming vir Penkop en Drawwertjies / Volwassenes / Verkenners / Kleuters
Graad | Spesialisasie |
Graad 1 | Spele |
Graad 2 | Veldkook |
Graad 3 | Handwerk / Spoorkennis |
Graad 4 | Vasbyt / Plantekennis / Noodhulp |
Graad 5 | Touwerk / Weerkennis |
Graad 6 | Spoorsny / Kommunikasie / Sterrekunde |
Graad 7 | Medemens / Veldbewustheid |
Volwassenes | Volwasse intreekursus |