Laai Gebeuree

« All Gebeure

Hoëveld PD Kamp 2020

21 Maart @ 08:00 - 25 Maart @ 12:00

R630 – R730

Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die Maart skoolvakansie.
Kamptema: PD Hoëveld Glo en Dien God Drie-Enig

Plek: Voortrekkerterrein Hartbeesfontein sowat 50 km Noord vanaf Pretoria.

‘n Hele paar van ons Rooihuiskraal maats gaan elke jaar op hierdie kamp.
Dit is ‘n groot kamp en jy maak sommer baie nuwe maats hier.

Hoëveld vier hul 40ste kamp hierdie jaar, so moet dit nie misloop nie. Skryf sommer NOU in!

Alle Rooihuiskraal Voortrekkerlede en ouers vul asb onderstaande inskrywingsvorms in en handig aan jou spanoffisier of ons administratiewe dame. Jul kan die vorms ook e-pos na info@rooihuiskraal.org.za

Sluitingsdatum: Vrydag 6 Maart 2020.

Kampbrief – Ouers
Inskrywingsvorm: Vorm A – Penkop en Drawwertjies
Inskrywingsvorm: Vorm B – Volwassenes / Verkenners / Kleuters

Inpaklys (Wag vir inligting)

Graad Spesialisasie
Graad 1 Spele
Graad 2 Veldkook
Graad 3 Handwerk / Spoorkennis
Graad 4 Vasbyt / Plantekennis / Noodhulp
Graad 5 Touwerk / Weerkennis
Graad 6 Spoorsny / Kommunikasie / Sterrekunde
Graad 7 Medemens / Veldbewustheid
Volwassenes  Volwasse intreekursus

Besonderhede

Begin:
21 Maart @ 08:00
Einde:
25 Maart @ 12:00
Koste:
R630 – R730
Gebeurteniskategorieë:
,

Plekke

Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
5G6CHG26+H7 South Africa + Google Kaart

Sê jou sê..

%d bloggers like this: