
- Hierdie gebeurtenis is al verby
Kwartaal 2 Opening – Bring en Braai
11 April 2018 @ 17:00 - 20:00

Ons tradisionele kwartaal opening braai.
Bring jou stuk vleis en koelboks en kom geniet ‘n luilekker laatmiddag geselligheid.
Ons voorsien die charcoal en sal vure reghê om vanaf 17h30 te begin braai.
Drag: Aktiewe Voortrekker Drag