Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Jakaranda PD Kamp

20 Maart @ 18:30 - 24 Maart @ 11:30

R410 – R750

Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 Maart 2019.

Kom kamp saam met die 35-ste Jakaranda Voortrekkerkamp op Die Voortrekkerplaas te Hartebeesfontein, sowat 50km noord van Pretoria. En ons hou ‘n deurlopende verjaarsdagfees. Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 Maart 2019.

Kamptema:”Reik na die sterre”

Sluitingsdatum: Vrydag 1 Maart 2019.

GRAAD SPESIALISASIES
1 Kind van Jesus
2 Veldkook
3 Handwerk / Plantwaarneming
4 Noodhulp / Vasbyt / Versamelkuns
5 Ekosorg / Touwerk / Weerkennis
6 Beeldende kunste / Redding / Spoorsny /Sterrekunde
7 Medemens / Erfgrond

Jakaranda bemarkingspamflet

Kampbrief – Kommando

Kampbrief – Kampeerder

Inskrywingsvorm

Kommando Opsommingvorms (EFG)

Besonderhede

Begin:
20 Maart @ 18:30
Einde:
24 Maart @ 11:30
Koste:
R410 – R750
Gebeurteniskategorieë:
,

Plekke

Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
5G6CHG26+H7 South Africa + Google Kaart

Sê jou sê..

%d bloggers like this: