Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Kom stap saam met Afrikaanse volksheldin, Racheltjie de Beer.

3 Julie 2018 @ 09:30 - 13:00

Kom stap saam met Afrikaanse volksheldin, Racheltjie de Beer.

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando nooi almal jonk en oud om Dinsdag, 3 Julie 2018 saam te kom stap by Jan Smuts Huis.

Ons ontmoet vanaf 9h30 by die parkeer area en begin 10h00 stap. Bring asb ‘n rugsak met water en ‘n versnappering, asook ‘n hoed. En smeer maar ‘n bietjie sonbrandroom, die son brand in die winter ook 

Die roete is ongeveer 2.3km.

DRAG: Voortrekkerlede trek Aktiewe VT Drag aan. Nie-lede gemaklike klere en stapskoene/tekkies.

Vir enige navrae: 076 865 0084 (slegs Whatsapp)

Besonderhede

Datum:
3 Julie 2018
Tyd:
09:30 - 13:00
Gebeurteniskategorie:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.