
- Hierdie gebeurtenis is al verby
Noordelike PD Kamp
20 Maart 2019 @ 14:00 - 24 Maart 2019 @ 12:00
R310 – R480
“Ons kan digi-TAAL praat, selfs in die woud”
Ontdek die paradys van die Noorde. Baljaar by ons eie glyklip en onderneem staptogte op kronkelpaadjies met bome wat so hoog is dat hulle toppe skaars sigbaar is. Ontdek die geheime en versteekte watervalle in ons eie feetjieland.
Kampdatum: Woensdag 20 Maart 2019 om 14:00 tot Sondag 24 Maart 2019 om 12:00.
Kampterrein: Faerie Glen Kampterrein (Westfalia) tussen Duiwelskloof en Tzaneen.
Sluitingsdatum: 28 Februarie 2019
GRAAD | SPESIALISASIE |
1 | Tuinier |
2 | Dierewaarneming |
3 | Handwerk |
4 | Plantekennis |
5 | Touwerk |
6 | Spoorsny |
7 | Veldbewustheid |
Inskrywingsvorm: Jeuglede – Vorm A
Inskrywingsvorm: Volwassenes – Vorm B
Naamlys – Vorm C
Kommando opsomming – Vorm D