Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Oord Monument PD Kamp

8 Maart @ 17:00 - 9 Maart @ 11:00

Junior PDs – Gr.R tot Gr.3
Bokskamp @Polkadraai Feesterrein
Jnr PDs maak 11:00 Saterdagoggend klaar

Senior PDs – Gr.4 tot Gr.7
Weerbaarheidkamp @Sytze Wierda Voortrekkersaal
Snr PDs maak 8:00 Saterdagoggend klaar

Kostes sal binnekort bekend gemaak word, maar dit sal ongeveer R60 per persoon wees.

Begin gerus bokse versamel vir die Jnr PDs!!

Besonderhede

Begin:
8 Maart @ 17:00
Einde:
9 Maart @ 11:00
Gebeurteniskategorie:

Sê jou sê..

%d bloggers like this: