Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Pretloop 2020

1 Februarie 2020 @ 15:00

Pretloop 2020

Kom stap saam met jou spanmaats, vriende en familie op Saterdag 01 Februarie 2020 vanaf 15:00 by Randpark Gholfklub. Koste beloop R10 pp. Water en koeldrank sal te koop wees.

Kom kuier en braai na die tyd saam by die Goudrandsaal. Vure, pap en sous sal voorsien word. Kontak gerus Chaleen Strydom by 082 494 8847 met enige navrae.

KLIEK HIER OM IN STRYF

Besonderhede

Datum:
1 Februarie 2020
Tyd:
15:00
Gebeurteniskategorie:

Plekke

Randpark Gholfklub
Setperk Rd
Randpark, Gauteng 2194 South Africa
+ Google Kaart

Sê jou sê..

%d bloggers like this: