Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

RHK Spanvergadering : Spankuier

5 Februarie 2020 @ 17:00 - 18:30

Ons eerste spanvergadering vir die jaar!

Na die waatlemoenfees en jaaropening, sien ons baie daarna uit om as spanne weer bymekaar te kom, ons nuwe maats te verwelkom en almal te leer ken.

Belangstellendes is enige tyd welkom om ‘n draai te kom maak, maak nie saak wanneer in die jaar nie. Hoe vroeër, hoe beter!

Besonderhede

Datum:
5 Februarie 2020
Tyd:
17:00 - 18:30
Gebeurteniskategorie:

Plekke

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando
Rooihuiskraal Voortrekker Kommando, Hofsanger Road, Rooihuiskraal, Centurion Gauteng 0157 South Africa + Google Kaart

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.