Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Sentraal Penkop en Drawwertjie Waterwerkkamp (SPDW)

16 Maart @ 11:00 - 21 Maart @ 12:00

R300 – R950

Die jaarlikse SPDW kamp is vanjaar vanaf Saterdag 16 Maart tot Donderdag 21 Maart 2019

Kom kamp saam met ons by DeBank

Kampbrief
Inskrywingsvorm Jeuglede (Vorm A)
Inskrywingsvorm Volwassenes (Vorm B)
Kommando opgaafvorm

Graad Spesialisasie
Graad 1 Spele
Graad 2 Spele
Graad 3 Paraatheid
Graad 4 Waterfiksheid of Groot Trek
Graad 5 Roeikuns(reeds VOL) of Varswater Dierekennis
Graad 6 Varswaterhengel of Redding
Graad 7 Erfgrond of Waterbewustheid
Volwassenes Volwasse Seilkuns

Besonderhede

Begin:
16 Maart @ 11:00
Einde:
21 Maart @ 12:00
Koste:
R300 – R950
Gebeurteniskategorieë:
,

Plekke

De Bank Kampterrein
26Q9+P7
Oranjeville, South Africa
+ Google Kaart

Sê jou sê..

%d bloggers like this: