Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Sesmylspruit Nagmars 2018

20 Maart 2018 @ 18:00 - 21 Maart 2018 @ 19:00

R50 – R60

Sesmylspruit Kommando se Jaarlikse Nagmars.

Kom stap saam met ons deur die “woude” van The Big Red Barn, Centurion en beleef die naglewe en slaap oor in weermag tente.

Ons slaap oor op die terrein. Indien iemand vroeër moet huis toe, kan dit gereël word.

Bring saam:

  • Koffie Beker
  • Warm Klere (reënjas indien dit reën)
  • Gemaklike stapskoene/tekkies of toe skoene vir die veld (geen plakkies)
  • Slaapsak en matrassie

Alle belangstellendes wat wil fiets ry die Woensdag oggend (8h00 tot 11h00) saam met Heinrich Weich, kan jou bergfiets, ‘n helmet en R25 saambring.

Ouers is ook welkom om saam te kom stap of te help by die verskillende punte. Hierdie is ‘n wonderlike geleentheid om die Voortrekkers saam met jou kind te geniet.

Besonderhede

Begin:
20 Maart 2018 @ 18:00
Einde:
21 Maart 2018 @ 19:00
Koste:
R50 – R60
Gebeurteniskategorieë:
,

Plekke

The Big Red Barn
7 Nelson Road, Olifantsfontein
Johannesburg, Gauteng 1666 South Africa

Organiseerder

Sesmylspruit Voortrekkerkommando
Webtuiste:
https://www.6msvt.co.za/

Sê jou sê..

%d bloggers like this: