
- Hierdie gebeurtenis is al verby
Spanvergadering
13 Februarie 2019 @ 17:00 - 18:15
Ons weeklikse spanvergaderings vanaf 17:00 tot 18:15.
Indien die weer nie lekker saamspeel nie, gaan ons nogsteeds voort.
Ons het klaskamers tot ons beskikking op die perseel.
Ons vergader elke Woensdag, buiten publieke vakansiedae en skoolvakansies.