Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Superavontuur | Verkennernagmars

24 Maart 2018 @ 18:00 - 25 Maart 2018 @ 08:00

R100 – R120

Sweepslag Staatmakers bied hierdie jaar weer hul berugte Superavontuur nagmars aan. Soos dit die geval was met die vorige nagmars, beloof Sweepslag om nog ʼn onvergeetlike aand van vrees en angs aan avontuurlustige verkenners te bring. Sweepslag het al meer as tien jaar se ondervinding, in nagmarste en weet hoe om verkenners te laat snak na hul asems.

R120 per verkenner en R100 per volwassene (verblyf, twee etes en ʼn onvergeetlike nagmars word hierby ingesluit).

INSKRYWINGS: 
Verkenners: https://www.sweepslag.org.za/verkennernagmars/verkennerinskrywing/
Volwassenes: https://www.sweepslag.org.za/verkennernagmars/volwasse-inskrywing/

Besonderhede

Begin:
24 Maart 2018 @ 18:00
Einde:
25 Maart 2018 @ 08:00
Koste:
R100 – R120
Gebeurteniskategorieë:
,
Gebeurtenis sleutewoorde:
, ,
Webtuiste:
https://www.sweepslag.org.za/verkennernagmars/

Plekke

Polkadraai
Zwartkop
Pretoria,

Organiseerder

Sweepslag Staatmakers
E-pos:
groepleier@sweepslag.org.za
Webtuiste:
https://www.sweepslag.org.za

Sê jou sê..

%d bloggers like this: