Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Sytze Wierda GGN – Spesialisasiedag

22 Februarie @ 17:00 - 24 Februarie @ 16:00

Sytze Wierda Voortrekkers nooi julle hartlik uit na hul GGA Dag/Naweek te Sytze Wierda Sentrum, te Pretoria.

Datum: Vrydag 22 Februarie tot Sondag 24 Februarie 2019.

Plek: Sytze Wierda Voortrekkerspansentrum.

GRAAD SPESIALISASIE
1 Padveiligheid of Selfsorg
2 Veldkook of Knope
3 Volkspele
4 Noodhulp
5 Boeresport
6 Senior Paraatheid of Afrikanertradisies
7 Godsdiens
8-12 Leierskapvaardighede of Selfverdediging of Nasionale Gedenkwaardighede of Godsdiens Vandag

Bevestig asb eers beskikbaarheid, aangesien daar beperkte getalle per spesialisasie geallokeer is.
Die verskeie spesialisasies begin en eindig of verskillende tye, sien inligtingsbrief hieronder.

ALLE ROOIHUISKRAAL LEDE WORD VERSOEK OM DIE GELDE IN ROOIHUISKRAAL VOORTREKKERS SE BANKREKENING TE DEPONEER.
Ons doen dan ‘n eenmalige betaling oor as kommando.

Inligtingsbrief

Kommando opsomming

Besonderhede

Begin:
22 Februarie @ 17:00
Einde:
24 Februarie @ 16:00
Gebeurteniskategorieë:
,

Plekke

Sytze Wierda Voortrekkersaal
290 Friederiche Straat, Wierdapark
Centurion, Gauteng 0157 South Africa
+ Google Kaart

Sê jou sê..

%d bloggers like this: