Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Voriesaamtrek

11 Januarie 2019 - 13 Januarie 2019

R300 – R350

Voriesaamtrek 2019

Voriesaamtrek 2019 vind plaas vanaf 11 – 13 Januarie 2019.

Die tema van die saamtrek is: “Kom praat saam!” en dit is presies wat ons gaan doen tydens die Voriesaamtrek.

Ons gaan saam kuier, saam lag en lekker saam praat, maar praat gaan ons praat.

Uitnodiging

Algemene inligtingstuk

Vind asseblief aangeheg die skakel na die aanlynregistrasie vir Voriesaamtrek 2019 https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSckaK5hSkN2Va0njtnxh0F81KZ7TR_nMjpFPChKo2dmDy4N_g/viewform

Besonderhede

Begin:
11 Januarie 2019
Einde:
13 Januarie 2019
Koste:
R300 – R350
Gebeurteniskategorieë:
,
Webtuiste:
https://transvaal.voortrekkers.co.za/voriesaamtrek-2019/

Plekke

Hartbeesfontein Voortrekkerplaas
5G6CHG26+H7 South Africa + Google Kaart

Sê jou sê..

%d bloggers like this: