Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Waatlemoenfees 2020

22 Januarie @ 17:00 - 18:30

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando se verrigtinge vir 2020 skop af op Woensdag, 22 Januarie 2020.

Ons gaan ‘n groot waatlemoenfees hou. Alle bestaande lede en belangstellendes is welkom om die groot fees en sports mee te maak, SO BRING JOU MAATS!

Trek OU klere of ’n swembroek aan, jy weet mos wat gebeur as daar waatlemoenskille rondlê. Bring asb ‘n 2liter water bottel, gevul met water saam, en ’n handdoek.

Ons kom om 17:00 by NG Kerk Rooihuiskraal te 140 Hofsanger Straat, bymekaar en sal teen 18:30 klaar wees.

Alle ouers is welkom om die uitdaging te aanskou. As u meer wil weet oor die Voortrekkers of oor ons kommando se verrigtinge kom vind gerus meer uit op hierdie Woensdag.

Indien jy op facebook aktief is, kliek hier om te laat weet jy kom 🙂

Besonderhede

Datum:
22 Januarie
Tyd:
17:00 - 18:30
Gebeurteniskategorie:

Plekke

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando
Rooihuiskraal Voortrekker Kommando, Hofsanger Road, Rooihuiskraal, Centurion Gauteng 0157 South Africa + Google Kaart

Sê jou sê..

%d bloggers like this: