Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Waatlemoenfees

16 Januarie 2019 @ 17:00 - 18:15

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando se verrigtinge vir 2019 skop af op Woensdag, 16 Januarie 2019. Ons gaan ‘n groot waatlemoenfees hou. Alle bestaande lede en belangstellendes is welkom om die groot fees en sports mee te maak, SO BRING JOU MAATS! Trek OU klere of ’n swembroek aan, jy weet mos wat gebeur as daar waatlemoenskille rondlê. Bring asb ‘n 2liter bottel, gevul met water, saam.

Ons kom om 17h00 by NG Kerk Rooihuiskraal te 140 Hofsanger Straat, bymekaar en sal teen18h15 klaar wees.

Alle ouers is welkom om die uitdaging te aanskou. Indien u meer wil weet oordie Voortrekkers of oor ons kommando se verrigtinge kom vind meer uit op hierdie Woensdag.

 

Besonderhede

Datum:
16 Januarie 2019
Tyd:
17:00 - 18:15
Gebeurteniskategorie:

Plekke

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando
Rooihuiskraal Voortrekker Kommando, Hofsanger Road, Rooihuiskraal, Centurion Gauteng 0157 South Africa + Google Kaart

Sê jou sê..

%d bloggers like this: