Laai Gebeuree

Gebeure vir 6 Februarie 2019

Gebeure Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

17:00

Spanvergadering

6 Februarie @ 17:00 - 18:15
Rooihuiskraal Voortrekkerkommando, Rooihuiskraal Voortrekker Kommando, Hofsanger Road, Rooihuiskraal, Centurion Gauteng 0157 South Africa

Ons weeklikse spanvergaderings vanaf 17:00 tot 18:15. Indien die weer nie lekker saamspeel nie, gaan ons nogsteeds voort. Ons het klaskamers tot ons beskikking op die perseel. Ons vergader elke Woensdag, buiten publieke vakansiedae en skoolvakansies.

Vind meer uit »
+ Export Events