Laai Gebeuree

Gebeure vir 24 Maart 2019

Gebeure Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Deurlopend

Noordelike PD Kamp

20 Maart @ 14:00 - 24 Maart @ 12:00
Faerie Glen Kampterrein, 73HW+MJ
Tzaneen, South Africa
+ Google Kaart
R310 – R480

“Ons kan digi-TAAL praat, selfs in die woud” Ontdek die paradys  van die Noorde.  Baljaar by ons eie glyklip en onderneem staptogte op kronkelpaadjies met bome wat so hoog is dat hulle toppe skaars sigbaar is.  Ontdek die geheime en versteekte watervalle in ons eie feetjieland. Kampdatum: Woensdag 20 Maart 2019 […]

Vind meer uit »

Jakaranda PD Kamp

20 Maart @ 18:30 - 24 Maart @ 11:30
Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, 5G6CHG26+H7 South Africa + Google Kaart
R410 – R750

Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 Maart 2019. Kom kamp saam met die 35-ste Jakaranda Voortrekkerkamp op Die Voortrekkerplaas te Hartebeesfontein, sowat 50km noord van Pretoria. En ons hou ‘n deurlopende verjaarsdagfees. Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 […]

Vind meer uit »
+ Export Events