Laai Gebeuree

Gebeure vir 28 Maart 2019

Gebeure Search and Views Navigation

Gebeurtenis Views Navigation

Deurlopend

Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp

27 Maart @ 08:00 - 31 Maart @ 12:00
Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, 5G6CHG26+H7 South Africa + Google Kaart
R550 – R650

Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die Maart skoolvakansie. Kamptema: Drome@Hoëveld – Vuur Jou Toekoms aan. Datum: Woensdag 27 Maart 2019 om 08:00 tot Sondag 31 Maart 2019 om 12:00 . Plek: Voortrekkerterrein Hartbeesfontein sowat 50 km Noord vanaf Pretoria. Sluitingsdatum: 7 Maart 2019 Kommandoleier – Kampbrief Kampbrief – Ouers Inskrywingsvorm: Vorm A – Penkop […]

Vind meer uit »
+ Export Events