Alle kampbriewe en inskryfvorms is beskikbaar onder die kalender inskrywings van elke kamp of GGA/GGN.
Inskrywings moet asb by die spanoffisier of kommandoleier ingehandig word. Sekere kampe en GGA/GGN’e het aanlyn inskrywings.
Alle kamp- en GGA/GGN gelde word in die kommando se rekening inbetaal.
There are no upcoming events at this time
There are no upcoming events at this time
Vir enige verdere navrae, kontak Monica Mans by info@rooihuiskraal.org.za