Knope: Kniehalterslag

Die Kniehalterslag word gebruik om ‘n tou stewig aan ‘n paal te slaan sodat beide punte nog vry is. Dit word dikwels by vlagpale en kampgeriewe gebruik.

Dit is ook die slag wat gebruik word om donkies, perde of beeste te kniehalter sodat hulle nie kan weghardloop nie.

Sê jou sê..

%d bloggers like this: