Kontak Ons

Monica Mans

    Kommandoleier

Behartig ook Webwerf, Kommunikasie, Finansies

076 865 0084

Stuur Epos

Sonett Laubscher

    AKL Administrasie

Behartig ook Klerebestellings, RHK Klerebank, Gemeenskapsprojekte

083 284 3445

Stuur Epos


Spanvergaderings vind plaas Woensdae van 17:00 tot 18:30.

Publieke vakansiedae en skoolvakansies is daar geen spanvergaderings nie.

U is baie welkom om enige spanvergadering by te woon indien u meer inligting wil bekom of selfs net eerstehandse ervaring wil beleef van wie en wat ons is. Ons kom by die NG Kerk, Rooihuiskraal te 140 Hofsanger Straat, Rooihuiskraal, Centurion bymekaar.

%d bloggers like this: