Museum Oorslaap – Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis

Die museum oorslaap is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir enige Penkop en Drawwertjie, met ‘n program vol pret en plesier!

Ons maats leer natuurlik ook baie van al die verskillende diere. Vanaf die kleinste insek tot die voëls in die lug en al die groot diere wat in die see en op land is. Hulle toets hul kennis met ‘n skattejag en almal, jonk en oud geniet die Ontdekkers-sentrum.

Ons maak volgende jaar weer so!

 

Sê jou sê..

%d bloggers like this: