Oord Monument – Volwassene Jol

Dis weer tyd vir die jaarlikse OordJol!

Dis ‘n heerlike samesyn geleentheid wat een keer ‘n jaar gehou word vir al Oord Monument se ouers en offisiere. Pret aktiwiteite vir die
volwassenes en lekker kos van regoor die wêreld!

Die tema hierdie jaar is – ‘n Proe om die wêreld.

Elke kommando stel ‘n land voor, en Rooihuiskraal is Australië.

Datum     :           Saterdag, 10 Junie 2017
Tyd           :           17h00 tot laat

Ingang     :          Elke gesin bring ‘n dis wat hul kommando se land voorstel
(sien voorgestelde resepte onder)

Drag         :       Elke gesin trek aan volgens die dis wat hul bring. Bv. Tradisionele drag van Australië,
New  Zealand of New Guinea. (sien drag idees onder)
Die kleredrag kan maklik oor iets warms ook aangetrek word.

RSVP        :      Laat weet asb per epos/whatsapp/sms voor of op 3 Junie 2017.
                             Die oord voorsien nagereg en moet dus getalle hê daarvoor.

Hier is so paar idees vir al ons ouers en offisiere aangaande resepte en drag. All verdere inligting aangaande die OordJol is direk aan elke ouer en offisier gestuur via epos. Indien jy niks ontvang het nie, stuur asb vir ons ‘n epos aan info@rooihuiskraal.org.za en ons stuur die inligting aan.

DRAG Idees:

vir New Guinea


vir Australia

 

vir New Zealand

 

Wie bring sover wat:

Monica     :           Chicken Pot (van New Guinea)
Janette     :           Crab Sticks
Marileen  :           Pea and Ham Soup
Philip       :           Australian Style  BBQ Meatballs

 

So paar voorgestelde RESEPTE:
Elke gesin moet asb ‘n dis saambring wat so 6-8 mense kan bedien.Laat weet asb so spoedig moontlik watter dis jul sal wil maak. Ons wil graag ‘n verskeidenheid voorsit en sal dus die disse allokeer na die eerste gesin wat laat weet het indien meer as een gesin dieselfde dis wil maak. Hier onder is ‘n paar voorgestelde disse en skakels na die resepte.

Jul is ook meer as welkom om aanlyn te soek na nog
disse of selfs die volgende skakel te besoek waar ek die onderstaande disse gekry het: https://australian.food.com/

New Guinea

Coconut Kaukau (kaukau = soet patats)
https://www.food.com/recipe/coconut-kau-kau-370723

Australië en New Zealand se disse is baie dieselfde

Meat Pies (as iemand ‘n lekker pastei kan maak sal ons dit baie waardeer, dit is een van die
land se geliefkose disse en hul bedien hul vleispasteie met tamatiesous. Hul gebruik minsbief,
vark of skaap vir hul pasteie)
https://www.food.com/recipe/australian-meat-pie-21726

Stuffed Cucumbers
https://www.food.com/recipe/australian-stuffed-cucumbers-483737

Homemade Australian Baked Beans
https://www.food.com/recipe/homemade-australian-baked-beans-484396

Crispy Potato Bites
https://www.food.com/recipe/crispy-potato-bites-87378

Australian Tuna Bake
https://www.food.com/recipe/australian-tuna-bake-142253

Ham and Cheese Pasta Salad
https://www.food.com/recipe/ham-and-cheese-pasta-salad-482512

Wallumbilla Crustless Quiche
https://www.food.com/recipe/wallumbilla-crustless-quiche-212395

Chickpea and Cucumber Salad
https://www.food.com/recipe/chickpea-cucumber-salad-446982  

Sê jou sê..

%d bloggers like this: