OORDJOL 2018 – Wynproe en Wynaanbieding

Wat ‘n belewenis!

Pieter Swanepoel se wynaanbieding was uit die boonste rakke! Hy het ons in vervoering gehad met sy interessante en leersame staaltjies, en in trane gehad oor sy grappies.

Van die desperate Sauvignon Blanc, tot die fyngevoelige Merlot, was ons op 7 reuk-en-smaak sensasies meegevoer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.