Rooihuiskraal Voortrekkers vier 30ste bestaansjaar!

Tydens die grendeltydperk, lê ons Voortrekkers se grootste verlange na die samesyn met ons mede-Vories. Ons harte roep na ons vakansiekampe in die bosveld en by die damme en see. Ons is so effens hartseer dat ons nie saam as kommando ons 30ste verjaarsdag met ‘n groot makietie en braai kan vier nie. Dat ons nie al ons buur-kommando’s kan nooi om saam om ‘n vuur te sit en sing nie.

MAAR.. ‘n Voortrekker is weerbaar, is aanpasbaar, en het altyd ‘n plan! 

Ons is baie opgewonde oor ons verjaarsdagvideo! BAIE dankie aan almal wat hul boodskappe ingestuur het.. kyk en geniet!

Sê jou sê..

%d bloggers like this: