Tag: diere

Museum Oorslaap – Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis

Die museum oorslaap is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir enige Penkop en Drawwertjie, met ‘n program vol pret en plesier! Ons maats leer natuurlik ook baie van al die verskillende diere. Vanaf die kleinste insek tot die voĆ«ls in die lug en al die groot diere wat in die see en […]