Tag: Drawwertjies

Venterskroon Kamp
September is om die draai en dan is dit weer tyd vir Venterskroon! Die kamptema vir 2018 is “Ons Koning Kom!“ Hul vier vanjaar 40 jaar van seën op Venterskroon!!!!! GRAAD SPESIALISASIE Graad 1 Junior kok Graad 2 Veldkook of Dierewaarneming Graad 3 Toeka of Spoorkennis Graad 4 Gasheer/Gasvrou of […]

Museum Oorslaap – Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis
Die museum oorslaap is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir enige Penkop en Drawwertjie, met ‘n program vol pret en plesier! Ons maats leer natuurlik ook baie van al die verskillende diere. Vanaf die kleinste insek tot die voëls in die lug en al die groot diere wat in die see en […]

Rooihuiskraal 2018 Inlywing Seremonie : Aanstap Rooies! Vorentoe!
Rooihuiskraal Voortrekkerkommando verwelkoming al ons nuwe jeuglede, offisiere en ouers. Ons het al maande heerlik saam gekuier en is julle almal reeds deel van ons Voortrekker familie, mag julle nog jare se pret en plesier saam ons geniet. Ons tema vir hierdie jaar se inlywingseremonie is Aanstap Rooies! Vorentoe! Aanstap […]

Kwartaal 3 – Formele Opening
Formele Seremonie Opening in Kommando verband. DRAG: Formele VT drag.