Tag: kamp

Venterskroon Kamp

September is om die draai en dan is dit weer tyd vir Venterskroon! Die kamptema vir 2018 is “Ons Koning Kom!“ Hul vier vanjaar 40 jaar van seën op Venterskroon!!!!! GRAAD SPESIALISASIE Graad 1 Junior kok Graad 2 Veldkook of Dierewaarneming Graad 3 Toeka of Spoorkennis Graad 4 Gasheer/Gasvrou  of […]

rhk-gesinskamp-2017

Rooihuiskraal Gesinskamp – 3 tot 5 November 2017

Met die Voortrekkers se gesinsbeleid in gedagte, het ons besluit om ons 2017 kommando kamp ‘n gesinskamp te maak. Dit was ‘n reuse sukses, en die kinders kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker die kamp was nie. Hul het nie net tyd saam hul spanmaats spandeer nie, maar ook […]