Tag: nagmars

Superavontuur | Verkennernagmars

Sweepslag Staatmakers bied hierdie jaar weer hul berugte Superavontuur nagmars aan. Soos dit die geval was met die vorige nagmars, beloof Sweepslag om nog ʼn onvergeetlike aand van vrees en angs aan avontuurlustige verkenners te bring. Sweepslag het al meer as tien jaar se ondervinding, in nagmarste en weet hoe […]