Tag: Spanvergaderings

Nuwe Perseel vir Spanvergaderings

Ons het ‘n nuwe perseel bekom vir ons weeklikse spanvergaderings. Vanaf Woensdag, 6 September 2017 gaan ons by die NG Kerk Rooihuiskraal vergader. ADRES: 140 Hofsanger Straat Rooihuiskraal Centurion Hierdie nuwe perseel is groter, en die gebruik van die terrein asook van ‘n paar klaskamers is tot ons beskikking. Byna […]