Tag: Voortrekkers

Venterskroon Kamp

September is om die draai en dan is dit weer tyd vir Venterskroon! Die kamptema vir 2018 is “Ons Koning Kom!“ Hul vier vanjaar 40 jaar van seën op Venterskroon!!!!! GRAAD SPESIALISASIE Graad 1 Junior kok Graad 2 Veldkook of Dierewaarneming Graad 3 Toeka of Spoorkennis Graad 4 Gasheer/Gasvrou  of […]

Oordjol 2018 is om die draai!

OORDJOL 2018 – WYNPROE EN WYNAANBIEDING Alle Voortrekker ouers en offisiere word hartlik uitgenooi na die Oordjol op 18 Augustus 2018 by Sytze Wierda Voortrekkersaal, 149 Friederichestraat, Wierdapark. TEMA: Wingerde TYD: 18h30 vir 19h00 Die aand skop af met ‘n wynproe en wynaanbieding met Pieter Swanepoel. Daarna heerlik saam kuier en […]

Museum Oorslaap – Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis

Die museum oorslaap is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir enige Penkop en Drawwertjie, met ‘n program vol pret en plesier! Ons maats leer natuurlik ook baie van al die verskillende diere. Vanaf die kleinste insek tot die voëls in die lug en al die groot diere wat in die see en […]

Rooihuiskraal 2018 Inlywing Seremonie : Aanstap Rooies! Vorentoe!

Rooihuiskraal Voortrekkerkommando verwelkoming al ons nuwe jeuglede, offisiere en ouers. Ons het al maande heerlik saam gekuier en is julle almal reeds deel van ons Voortrekker familie, mag julle nog jare se pret en plesier saam ons geniet. Ons tema vir hierdie jaar se inlywingseremonie is Aanstap Rooies! Vorentoe! Aanstap […]

slide

Kwartaal 3 – Formele Opening

Formele Seremonie Opening in Kommando verband. DRAG: Formele VT drag.

Die Voortrekker Wapen

OFFISIERE HULPMIDDEL – Die Voortrekker Wapen Beskikbaar vir aflaai in kleur en swart-en-wit vir die gebruik van spanaktiwiteite. Laat die kinders dit inkleur, versier, mosaiek of selfs verf op papier, canvas of lap. Vir ‘n 3D projek, laat hul die wapen uit klei bou, of verskillende kleure papier of sneespapier […]

Rooihuiskraal Waatlemoenfees

 Rooihuiskraal Voortrekker Kommando se verrigtinge vir 2018 skop af op Woensdag, 24 Januarie 2018. Ons gaan ‘n groot waatlemoenfees hou. Alle bestaande lede en belangstellendes (Gr.R-12) is welkom om die groot fees en sports mee te maak, SO BRING JOU MAATS! Trek OU klere of ’n swembroek aan, jy weet […]

rhk-gesinskamp-2017

Rooihuiskraal Gesinskamp – 3 tot 5 November 2017

Met die Voortrekkers se gesinsbeleid in gedagte, het ons besluit om ons 2017 kommando kamp ‘n gesinskamp te maak. Dit was ‘n reuse sukses, en die kinders kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker die kamp was nie. Hul het nie net tyd saam hul spanmaats spandeer nie, maar ook […]

Museum Oorslaap – September 2017

Rooihuiskraal Voortrekkers wil graag vir Tannie Anita van Sytze Wierda Voortrekkers ‘n groot dankie sê vir die reëlings met die museum oorslaap wat Vrydag, 8 September plaasgevind het en dat jul Rooihuiskraal se PD’s saam genooi het. Ons het by die “Ditsong National Museum of Natural History” oorgeslaap. Die PD’s het elke […]

Eerste Spanvergadering by die Nuwe Perseel

Ons het 6 September 2017, ons eerste spanvergadering op die nuwe perseel gehou. Almal was baie opgewonde oor die ruim spasie, asook die klaskamers wat tot ons beskikking is. Die junior PD’s het die buitelug geniet en die senior PD’s was in ‘n klaskamer waar Tannie Adri hul geleer het […]