toets

Upcoming Gebeure

Noordelike PD Kamp

“Ons kan digi-TAAL praat, selfs in die woud” Ontdek die paradys  van die Noorde.  Baljaar by ons eie glyklip en onderneem staptogte op kronkelpaadjies met bome wat so hoog is dat hulle toppe skaars sigbaar is.  Ontdek die geheime en versteekte watervalle in ons eie feetjieland. Kampdatum: Woensdag 20 Maart 2019 […]

Vind meer uit »
Faerie Glen Kampterrein, 73HW+MJ
Tzaneen, South Africa
+ Google Kaart
R310 – R480

Jakaranda PD Kamp

Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 Maart 2019. Kom kamp saam met die 35-ste Jakaranda Voortrekkerkamp op Die Voortrekkerplaas te Hartebeesfontein, sowat 50km noord van Pretoria. En ons hou ‘n deurlopende verjaarsdagfees. Jakaranda kamp word vanjaar aangebied vanaf Woensdag 20 Maart tot Sondag 24 […]

Vind meer uit »
Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, 5G6CHG26+H7 South Africa + Google Kaart
R410 – R750

Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp

Die Hoëveld Penkop- en Drawwertjiekamp vind plaas gedurende die Maart skoolvakansie. Kamptema: Drome@Hoëveld – Vuur Jou Toekoms aan. Datum: Woensdag 27 Maart 2019 om 08:00 tot Sondag 31 Maart 2019 om 12:00 . Plek: Voortrekkerterrein Hartbeesfontein sowat 50 km Noord vanaf Pretoria. Sluitingsdatum: 7 Maart 2019 Kommandoleier – Kampbrief Kampbrief – Ouers Inskrywingsvorm: Vorm A – Penkop […]

Vind meer uit »
Hartbeesfontein Voortrekkerplaas, 5G6CHG26+H7 South Africa + Google Kaart
R550 – R650

Skole Open

Skole Open vir 2de Kwartaal

Vind meer uit »

Van Riebeeck-dag

6 April, is Van Riebeeck - dag of Stigtingsdag. 6 April 1652: Aankoms van Jan van Riebeeck Die middag om 14h30 van 5 April 1652 word Tafelbaai gewaar deur die opperstuurman van die Drommedaris, een van die drie skepe waarmee kommandeur Jan van Riebeeck op 6 April 1652 aan Tafelbaai […]

Vind meer uit »
%d bloggers like this: