Uitstappie saam Afrikaanse volksheldin Racheltjie de Beer

Wat ‘n ervaring!

Racheltjie de Beer het vir ons kom kuier en haar storie met ons gedeel.  Ons het net ‘n bietjie van die koue gevoel wat Racheltjie moes ervaar en by die plek van Stilte, van vooraf besef hoe geseënd ons is. Ons het ‘n heerlike staproete gevolg by die Jan Smuts Huis Museum, tot bo-op die koppie waar Jan Smuts self baie gesit en bid het.

Baie dankie aan almal wat die oggend saam ons kom geniet het en ‘n spesiale dankie aan Onse Vader in die Hemel wat Sy hand van bewaking oor almal gehou het.

Sê jou sê..

%d bloggers like this: