Videos

HOU KOERS NUUS

Vanaand in HOU KOERS NUUS regstreeks vanuit Bloemfontein #Kongres2017 #VoortrekkersKAN

• Die Voortrekkers trap nuwe spore met rekordgroeigetalle van die Caprivi tot Kaappunt – wat almal, insluitend Die Voortrekkers, behoorlik aan die gons het.
• ’n Rekord aantal Voortrekkerpublikasies – waaronder geskiedenisboeke, ’n Voortrekkersangbundel, jaarblaaie, ’n Speletjiesboek, kreatiewe selfdoen- hulpmiddels vir spanne en ’n eie kookboek vir ’n organisasie wat die Afrikaanse kultuur behoorlik laat kook.
• EN: moderne leierskapsprogramme, veld-, see-, water- en woestynkampe, kentekens en gemeenskapsprojekte waarmee Die Voortrekkers hulle jeuglede toerus met top vaardighede.

Posted by Die Voortrekkers on Thursday, July 13, 2017

%d bloggers like this: