Vrywarings

Indien ‘n lid ‘n maat wil saam bring na ons aktiwiteite of uitstappies, is hul meer as welkom!

Die maat se ouers/voog moet dan asb ‘n vrywaringsvorm onderteken en dit by die aktiwiteit/uitstappie koördineerder of kommandoleier inhandig.

Ongelukkig kan net geregistreerde lede, en ouers/wettige voogde van geregistreerde lede die kampe bywoon.

Kliek op onderstaande skakels om die respektiewe vrywaring af te laai.

%d bloggers like this: